Modulekode | AAK 715 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | ’n Benadering tot die kind met erge gestremdhede ten opsigte van AAK word in hierdie module gevolg. ’n Praktiese komponent is ingesluit. Aan die einde van hierdie module moet die student in staat wees om toepaslike AAK-strategieë vir kinders met verskillende vermoëns te beskryf en te implementeer, en om AAK-implementering te integreer binne kontekste soos aangepaste spel-, en geïntegreerde vroeë kinderontwikkeling- en onderwysopsette. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 5 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Alternatiewe en Aanvullende Kommunikasie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App